My eerste Kersfees speelpakkie

R 85.00 R 130.00

Jou kleinding sal pragtig lyk in hierdie unieke "My eerste Kersfees" speelpakkie wat deur ons ontwerp is. Ideaal vir baba om te dra met sy eerste Kersfees. Wit kortmou speelpakkie wat vasmaak tussen die bene.

Eksklusief gemaak deur Oh Divine!

Grootte: kies jou grootte hier bo
Materiaal: 100% Katoen
Was instruksies: Masjien wasbaar. Moenie op prentjie stryk nie.
Laat asseblief 5 dae toe vir die ink om vas te lê voor die eerste was.

 

*** ALSO AVAILABLE IN ENGLISH ***

Related products